Emma Dumont
Voorkoms
| Emma Dumont | |
| Geboortenaam | Emma Noelle Roberts |
|---|---|
| Geboorte | 15 November 1994 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 2009–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Emma Dumont (gebore 15 November 1994) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bunheads (2012), Aquarius (2015), en The Gifted (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: The Body Tree
- 2018: What Lies Ahead
- Razor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Bunheads
- 2015: Aquarius
- 2017: The Gifted
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Metro
- 2014: Salvation
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Emma Dumont in die Internet-rolprentdatabasis
- Emma Dumont op X